Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 1 » Alle Gr 1 geskandeerde handboeke » Advertensie - Gr 1 Afrikaanse leesreeks

Advertensie - Gr 1 Afrikaanse leesreeks
Advertensie - Gr 1 Afrikaanse leesreeks 
Die Oxford leesreeks en handleiding word saam met die Gr 1 Vakgids vir alle vakke gebruik. Dit kan bestel word by oxford.co.za

30 gegradeerde leesboekies met handleiding vir begeleier nodig om leesonderrig te begin en deur die jaar te voer.

Boekies in stelle van 5 op een vlak. Begin met stories sonder teks en vorder stapsgewys met opwindende, prettige stories. Begeleierhandleiding volledig om leesonderrig stap vir stap te begin en deur te voer tot op die verwagte leesvlak aan die einde van die jaar. Ekstra aktiwiteite om leesonderrig te bevorder, word ook in handleiding beskryf.

Titel van reeks: Oxford Storieboom.

Besonderhede
 
Produkkode 01LEEOXF
Prys:

Keuses
 
Aantal

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA en MASTER kaart
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Betaal met PAYPAL. Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  120 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings