Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 9 Huishoudkunde geskandeerde handboek

Gr 9 Huishoudkunde geskandeerde handboek
Gr 9 Huishoudkunde geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir Huishoudkunde Gr 9.

Titel: Huishoudkunde in Aksie Standerd 7. Skrywers: A P van Zyl en M E Groenewald. Aantal hoofstukke: 32. Aantal bladsye: 348.

Opgesomde inhoud: Gesinstudies: Sosialisering. Ouerskap. Stres en krisis. Bestuur en verbruik: Bestuur en besluitneming. Huis- en omgewingsversorging. Werkstudie. Veiligheid in die huis. Voedsel en voedsel: Eetpatrone. Voedselgroepe en nutriŽnte. Maaltydbestuur: Beplanning van gesinsmaaltye. Verskeidenheid en aantreklikheid van maaltye. Keuse en aankoop van voedsel. Berging van voedsel. Resepinstruksies. Keuse: Voedsel en voeding: Beginsels van voedselbereiding. Graan en graanprodukte. Eiers, vleis en droŽ peulgroente. Groente en vrugte. Bediening van geregte. Maaltydbediening. Beskutting: Interieur: Ontwerpelemente en -beginsels. Interieurmateriale. Keuse: Interieur: Konstruksie van huishoudelike artikels. Beskutting: Kleding. Tekstiele. Klereverbruik. Faktore wat modeverandering beÔnvloed. Die toepassing van die ontwerpelemente en -beginsels in kleding. Beplanning van 'n klerevoorraad. Keuse: Kleding. Naaldwerktoerusting. Die keuse en gebruik van handelspatrone. Beplanning van werkprosedures. Naaldwerktegnieke.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 38.69MB
Download Time 2 minutes @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 09HHKH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA, UNIONPAY en MASTERCARD (2checkout)
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL) Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  267 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2020 Kenweb Oplossings