Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 9 Geskiedenis geskandeerde handboek

Gr 9 Geskiedenis geskandeerde handboek
Gr 9 Geskiedenis geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir Geskiedenis Gr 9.

Titel: Tydkringe 7. Skrywers: H G J Lintvelt, A P van Niekerk en O C van Wyk Aantal hoofstukke: 11. Aantal bladsye: 204.

Opgesomde inhoud: Algemene geskiedenis: Nasionalisme in die Moderne WÍreld. OorloŽ van die Moderne WÍreld. Die Verenigde Volk-Organisasie. State van die Derde WÍreld. Onafhanklike state in Suidelike Afrika. Suid-Afrikaanse geskiedenis, 1854-1984: Die ontdekking van minerale in Suid-Afrika. Die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902. Van Unie tot Republiek. Die regering van die RSA tot 1983. Oorsig oor die grondwet van 1983. Suidwes-Afrika/NamibiŽ na 1946.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 53.52MB
Download Time 3 minutes @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 09GESH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA, UNIONPAY en MASTERCARD (2checkout)
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Kredietkaarte (PAYPAL) Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  267 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2020 Kenweb Oplossings