Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 9 Algemene Wetenskap geskandeerde handboek

Gr 9 Algemene Wetenskap geskandeerde handboek
Gr 9 Algemene Wetenskap geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir Algemene Wetenskap Gr 9.

Titel: Junior Sekondêre Algemene Wetenskap 7 Skrywers: S W Walters, P W Vorster, B K Schreuder en H E Fox Aantal hoofstukke: 20. Aantal bladsye: 293.

Opgesomde inhoud: Natuur- en Skeikunde: Elektrisiteit. Krag, energie en druk. Chemiese verandering. Lig. Biologie: Selbiologie. Die uitwendige morfologie en funksies van die dele van 'n blomplant. Geslagtelike voortplanting by blomplante. Lewensprosesse en -stelsels by die mens.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 34.24MB
Download Time 2 minutes @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 09WETH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA en MASTER kaart
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Betaal met PAYPAL. Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  137 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings