Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 8 Wiskunde geskandeerde onderwysershandleiding vir handboek

Gr 8 Wiskunde geskandeerde onderwysershandleiding vir handboek
Gr 8 Wiskunde geskandeerde onderwysershandleiding vir handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde antwoordboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie boek word aanbeveel vir die vak Wiskunde gr 8.

Titel: Wiskunde Plus 56 Onderwysgids Skrywers: W Ladewig, R Potgieter en J Pretorius. Aantal hoofstukke: 14 Aantal. bladsye: 106.

Opgesomde inhoud: Antwoorde van die somme en memoranda van vraestelle in die handboek. 'n Baie groot hulp vir selfwerkonderwys. Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige leerplanne.

Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 9.81MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 08WISHO
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA en MASTER kaart
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Betaal met PAYPAL. Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  472 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings