Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 8 Geskiedenis geskandeerde handboek

Gr 8 Geskiedenis geskandeerde handboek
Gr 8 Geskiedenis geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir die vak Geskiedenis Gr 8.

Titel: Tydkringe 6 Skrywers: H G J Lintvelt, A P van Niekerk en O C van Wyk. Aantal hoofstukke: 12. Aantal bladsye: 159.

Opgesomde inhoud: Algemene Geskiedenis: Die Renaissance. Die Kerkhervorming. Kolonisasie. Die Industriële Rewolusie in Brittanje. Die Franse Rewolusie en sy nasleep tot 1812. Suid-Afrikaanse Geskiedenis 1806-1854: Die Mfekane en sy gevolge. Die Tweede Britse besetting aan die Kaap. Aanloop tot die Groot Trek. Die Groot Trek. Die Voortrekkers in Natal. Die Republiek Natalia. Die einde van die Groot Trek.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 26.96MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 08GESH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA en MASTER kaart
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Betaal met PAYPAL. Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  573 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings