Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 7 Geskiedenis geskandeerde handboek

Gr 7 Geskiedenis geskandeerde handboek
Gr 7 Geskiedenis geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir die vak Geskiedenis Gr 7.

Titel: Geskiedenis 5 Skrywers: H A Lambrechts, J J Bester, J J Buys, J Fourie en A C Swanepoel. Aantal hoofstukke: 12. Aantal bladsye: 92.

Opgesomde inhoud: Algemene Geskiedenis: Die ou beskawings en Middeleeue. Ontwikkeling van skrif en boekdrukkuns. Ontwikkeling van wetenskapbeoefening. Ontwikkeling van landbou en nywerheid. Ontwikkeling van handel en verkeer. Ontstaan en verspreiding van die Christendom. Ontdekkingsreise: seeweg na die Ooste. Suid-Afrikaanse Geskiedenis 1600-1806: Suid-Afrika. Die ontwikkeling van die Kaapse binneland. Die laaste jare van die VOC aan die Kaap. Die Britse en Bataase bewind aan die Kaap.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 15.62MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 07GESH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA en MASTER kaart
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Betaal met PAYPAL. Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  108 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings