Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 7 Afrikaans geskandeerde handboek

Gr 7 Afrikaans geskandeerde handboek
Gr 7 Afrikaans geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir die vak Afrikaans Gr 7.

Titel: Afrikaans in Aksie Moedertaal Standerd 5. Skrywers: J C P Meij, A Coetser, M L Jordaan en L van Rensburg. Aantal hoofstukke: 15. Aantal bladsye: 163.

Opgesomde inhoud: Die boek bestaan uit 15 leesreekse waarin 'n tema elke keer gebruik word om leesoefeninge, taalgebruikskunde, mondelinge en skriftelike stelwerk, poësie en prosa aan die orde te stel. Verduidelikings word tussendeur gegee.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 16.05MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 07AFRH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)


If you see this message it means that your browser doesn't support Javascript or it is disabled. Please enable JavaScript in your browser settings for the proper functionality of X-Cart.

Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA en MASTER kaart
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Betaal met PAYPAL. Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  432 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings