Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 7 Aardrykskunde geskandeerde handboek

Gr 7 Aardrykskunde geskandeerde handboek
Gr 7 Aardrykskunde geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir die vak Aardrykskunde Gr 7.

Titel: Junior Aardrykskunde 5 Intererrim Sillabus. Skrywers: Knoetze, Esterhuyzen en Schreuder. Aantal hoofstukke: 7 Aantal bladsye: 128

1. Die wereld - ruimtelike verhoudings en kaartwerk
2. Die wereld - fisies en staatkundig
3. Bevolking van die wereld
4. Vervoer en kommunikasie
5. Taiwan- 'n klein, maar welvarende land
6. Groot-Brittanje
7. Nederland

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 17.56MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 07AARH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)


If you see this message it means that your browser doesn't support Javascript or it is disabled. Please enable JavaScript in your browser settings for the proper functionality of X-Cart.

Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA en MASTER kaart
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Betaal met PAYPAL. Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  853 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2022 Kenweb Oplossings