Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 6 Algemene Wetenskap geskandeerde handboek

Gr 6 Algemene Wetenskap geskandeerde handboek
Gr 6 Algemene Wetenskap geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir Algemene Wetenskap Gr 6.

Titel: Primêre Algemene Wetenskap 4. Skrywers: H N Pienaar, S W Walters, H E Fox, F W J Opie en P W Vorster. Aantal hoofstukke: 9. Aantal bladsye: 157.

Opgesomde inhoud: Die Fisiese natuur: Die bestanddele van lug. Water - die wondervloeistof. Elektrisiteit - 'n gevaarlike slaaf. Die natuur se voorraadskure vir voedsel: Plante - ons voedselvoorsieners. Die voeding van diere: Voeding en gebit van soogdiere. Meer oor herbivore, karnivore en omnivore. Die mens en sy omgewing: Die verdwynende grond. Natuurbewaring. Ons vuil wêreld.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 19.04MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 06WETH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA en MASTER kaart
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Betaal met PAYPAL. Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  115 ongeregistreerde kliente, 1 geregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings