Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Sertifikate » Sertifikaat vir gr 1 - 2 (volg instruksies noukeurig om te voltooi)

Sertifikaat vir gr 1 - 2 (volg instruksies noukeurig om te voltooi)
Sertifikaat vir gr 1 - 2 (volg instruksies noukeurig om te voltooi) 

BELANGRIK: Volg die aanwysings hieronder asseblief noukeurig, veral die stappe in punt 3. Indien u voorlegging onvolledig is of in die verkeerde formaat, sal u 'n bykomende bedrag moet betaal vir 'n tweede nagaan van die sertifikaat.

(Ons help graag indien hierdie aanwysings nie duidelik is nie.)

1. Inhoud van die sertifikaat

Hierdie is 'n tuisonderwyssertifikaat geskik vir gr 1 en 2. Ons ervaring is dat dit wyd aanvaar word.

Wenk: Gratis verslagvorms is hier beskikbaar. Die bladsy sal u ook help om verslae en sertifikate beter te verstaan.

Die bewoording op die sertifikaat lui so: "Hiermee word gesertifiseer dat die genoemde leerder die onderstaande punte verwerf het. Kenweb se pakkette en eksamenvraestelle is daarvoor gebruik. Die werk en eksamens is onder beheer van die ouers gedoen."

2. Voorwaardes vir uitreiking

  1. Die sertifikaat word net uitgereik nadat 'n volledige jaar se werk gedoen is.

  2. Die sertifikaat is net beskikbaar vir kliënte wat Kenweb se pakket volledig (ook die rekenaarpakket en eksamens) gebruik het en dit met faktuur(e), doelwitvelle, praktiese werk en eksamen-antwoordstelle kan bewys.

  3. Sonder 'n faktuur waarmee u kan bewys dat u 'n volledige pakket gekoop het, moet u NIE hierdie sertifikaat aankoop nie want Kenweb sal dit nie kan onderteken nie.

  4. Hierdie sertifikaat kan eenmalig vir een leerder gebruik word.

  5. Indien hierdie bladsy se aanwysings nie nougeset gevolg word nie mag daar bykomende koste ter sprake kom om die proses te voltooi.

  6. 'n Vals verklaring mag opskorting van al Kenweb se verdere dienste aan u meebring.

3. Voltooi en laat onderteken

Gaan na Hoe? > Hoe om 'n sertifikaat te voltooi en te laat teken of Gids 4.4 of klik hier.

Besonderhede
 
Download Size 427.41KB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 01-02SERT
Prys: R150.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA en MASTER kaart
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Betaal met PAYPAL. Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  298 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings