Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Kenweb Kenmerke

Kenweb Kenmerke

Kenweb is anders as meeste ander kurrikulumverskaffers. Ons glo ons is gerat om leerders toe te rus met noodsaaklike vaardighede vir die veranderde omstandighede waarin hulle suksesvol gaan wees.

U kind(ers) is klaar slim - Kenweb kan dit help bewys.

Kenmerke

 Graad 1 tot graad 9.
Onderwys tuis kan selfs binne 'n dag op dreef wees. Alle produkte word afgelaai van die internet af.
Handboeke, vakgidse met doelwitvelle en rekenaarprogramme vir 'n jaar kos meestal onder R1000.
 Wettige kurrikulum (verwys na hofsaak).
 Koop net wat jy nodig het.
Kenweb is bekend vir sy uitstekende en vriendelike diens.
 Kan sonder deurlopende internet werk. 'n Goeie internetkoppeling is nodig vir die aflaai van produkte.
 Rekenaarprogramme kan vir 4 jaar gebruik word.
 Inhoudryke leergange van voor K2005. Aanvangsonderrig dek ook K2005 en daarna.
 Geskik vir tuisonderrig.
 Geskik vir aanvulling tot skoolonderrig.
 Volledige stap-vir-stap leiding by aanvangonderrig (beste in die land?).
Kenweb spesialiseer in Selfgedrewe Onderwys.
Doelwitvel deel jaar se werk in weke en het plek om elke aspek af te teken.
 Leerders werk teen eie tempo.
 Leerders beplan eie skooldag.
 Leerders neem verantwoordelik vir vordering.
 Leerders stel boomdiagramme van hoofstukke op en leer dit uit die kop.
 Leerder doen rekenaarvrae en moet 80% kry te kan voortgaan.
 Leerders doen breindrawwe. Dit is praktiese, skriftelike toespassingsopdragte.
 Leerders voer ken-hoofstuk-gesprek met ouer.
Leerders en ouers kry weekliks terugvoer.
 Leerders ervaar deurlopend sukses.
 Leerders mag verlof neem as werk vooruit gedoen is.
Ouers berei nie lesse voor nie maar is aktief betrokke.
 Oueropleiding met diepgang is beskikbaar.
 Spontane, volledige, deurlopende verslae.
 Vier eksamens per jaar moontlik (twee skriftelik, twee op rekenaar).
 Skriftelike eksamens met memorandums heeljaar beskikbaar. Laai in minute af van die internet.
Ouers besluit wanneer eksamen geskryf word, tye word aanbeveel.
 Kenweb kan 'n sertifikaat uitrek by voltooiing van jaareind-eksamens. Voorwaardes geld.


Nie kenmerke nie

 Tree op as skool.
Baie vorms om te voltooi.
 Eksamens net op vaste tye.
Streng keerdatums waaraan voldoen moet word.
Uitstaande studiemateriaal wat jou terughou.
Hou rekord van leerders se punte.

Belangrik: Hoewel die vakgidse ingesluit by die pakkette die metode omvattend verduidelik, is die oueropleiding nodig vir sommige voordele hierbo genoem.


Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA en MASTER kaart
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Betaal met PAYPAL. Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  457 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings