Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 8

Die volgende produkte word aanbeveel vir gr 8

Totale koste R780 eenmalig (koop die items in groen)

Klik op "(hier)" vir meer besonderhede en om te bestel. Of kies 'n afdeling onderaan om al die produkte te sien.

Belangrik: Ten minste 7 vakke moet geneem word in gr 8 en 9. Afrikaans, Algemene Wetenskap, Engels en Wiskunde is verpligtend en dan kan nog 3 vakke gekies word uit Aardrykskunde, Bedryfsekonomie, Huishoudkunde en Rekeningkunde. Geskiedenis kan net as ‘n ekstra vak geneem word.

    
Gr 8 Rekenaarprogram en vakgidse (hier)
R600           

Gr 8 Afrikaans geskandeerde handboek (hier) R10

Gr 8 Algemene Wetenskap geskandeerde handboek (hier) R10

Gr 8 Engels geskandeerde handboek (hier) R10

Gr 8 Engelse letterkunde geskandeerde boeke


      Commissioner's Kid (hier) R10

      Child in Darkness (hier) R10

Gr 7 - 9 Engelse letterkunde geskandeerde boeke


      Miracles (hier) R10

      Sunbursts (hier) R10

      Calabash (hier) R10

Gr 8 Wiskunde geskandeerde handboek (hier) R10

Gr 8 Wiskunde geskandeerde antwoordgids (hier) R10

Keusevakke

    
Gr 8 Aardrykskunde geskandeerde handboek (hier) R10           

Gr 8 Bedryfsekonomie geskandeerde handboek (hier) R10

Gr 8 Geskiedenis geskandeerde handboek (hier) R10

Gr 8 Huishoudkunde geskandeerde handboek (hier) R10

Gr 8 Rekeningkunde elektroniese handboek en werkboek (hier) R40

Vraestelle

    
Ons beveel aan dat twee keer in 'n jaar eksamen geskryf word.

           

Alle vraestelle met memorandums (hier)

 

R40




Gr 8
Alle Gr 8 eksamenvraestelle
64 Produk(te)


Klik om te sorteer: Produk Prys Sort direction Verstek

Sertifikaat vir gr 4 - 9  (volg instruksies noukeurig om te voltooi)
Meer ...
Sertifikaat vir gr 4 - 9 (volg instruksies noukeurig om te voltooi)

Dié jaarsertifikaat is net beskikbaar vir kliënte wat Kenweb se pakket volledig (ook die rekenaarpakket en eksamens) gebruik het en dit met faktuur(e) kan bewys. Kyk na besonderhede vir voorwaardes en stappe anders mag u vertragings ervaar e...

Prys: R150.00
Aantal
Sit in trollie
Sit op wenslys


Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA en MASTER kaart
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Betaal met PAYPAL. Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  174 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings