So lyk sommige van Kenweb se openbare gesigte en sy kliënteverspreiding.
André van den Berg Mede-eienaar, oorkoepelende bestuurder en bestuurder van KenwebNZ. In beheer van die ontwikkeling van nuwe internasionale produkte. Grondlegger van selfwerkonderwys saam met eggenote Elizabeth.
Elizabeth van den Berg
Mede-eienaar en vakkundige raadgewer. Help ontwikkel internasionale produkte. Medegrondlegger van die Kenwebonderwysmodel
Naomi Kriel Bestuurder KenwebSA Bekend vir haar deeglikheid en goeie diens aan kliënte.
Verspreidingskaart. Hier sien u die verspreiding van Kenweb se kliënte in Suidelike Afrika. Kenweb het ook kliënte in meer as 20 lande buite Suid-Afrika. Sleutel Blou = skole, groen = tuisskole.