Kenweb Embleem

Kenweb Snelbesteldiens

Snelbesteldiens

Naomi

PakkieKenweb het 'n trotse rekord van vinnige aflewering en uitstekende naverkope-diens.

Foto Naomi Bestuurder KenwebSA

Maklike bestelprosedure

  1. Plaas die bestelling telefonies/per epos/kwotasieversoek en kry die presiese bedrag by Kenweb.
  2. Betaal die bedrag direk op ons bankrekening in. Die gegewens is op die kwotasie. Belangrik: Voeg u klientnommer of kwotasienommer hierop in. Die bank epos aan ons die besonderhede van die inbetaling. As een van die nommers daarop is, kan ons presies weet wie s'n dit is en dadelik die pakkie begin opmaak.

    Ja, so maklik soos 12...

Nog inligting

  • 95% van die bestellings kry ons binne 2 werksdae vandat ons die bank-epos ontvang het, gepos! Bel ons asseblief as u dit binnelands nie binne 7 werksdae ontvang het nie.
  • U kan ook met erkende kredietkaarte betaal.
  • Belangrik: Moet asseblief NIE inbetaal voordat u die bestelling geplaas en die bedrag vir u gefinaliseer is nie.
  • Belangrik: Kenweb hou by kultuurgebonde vakansiedae. Die jaarprogram gee meer besonderhede daarvan.

 

____________________________________________
Navraag | Gebruiksvoorwaardes | Jaarprogram