Kenweb Embleem

08Kwotasieversoeke

Probeer ons webwinkel.

Gr 8 Pryse en kwotasieversoek

07Ons het 'n uitgebreide reeks produkte vir Gr 8. Al die items wat gemerk is, beveel Kenweb aan as u aan u kind 'n stewige onderbou wil gee. U kan natuurlik tussen al die items kies volgens u behoefte.

Hierdie hulpmiddels is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir letterlike voldoening aan nuwe nasionale leerplanne (bv K2005) sal weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Hoekom verkies soveel mense Kenweb se hulpmiddels? Antwoord.

Indien u 'n kwotasie per vonkpos wil ontvang, sorg dat die items waarin u belangstel gemerk is en klik op "Stuur" onderaan. Dit neem ons gewoonlik 'n werksdag om die kwotasie op te stel. Pryse op hierdie lyste mag sonder kennisgewing verander maar kwotasies is geldig vir die tydsduur daarop aangedui. Indien u tevrede is met die kwotasie, kan u direk op ons rekening op die kwotasie aangedui, inbetaal en die betaalbewys aan ons stuur.

Programme

Gr 8 Rekenaarprogramme en vakgidse op CD vir Aardrykskunde, Afrikaans, Algemene Wetenskap, Bedryfsekonomie, Bybelonderrig (nie vir eksamendoeleindes nie), Engels,Geskiedenis, Huishoudkunde, Rekeningkunde. Ook vakgids vir Wiskundehandboek. Verpligte vakke vir Gr 8 is Afrikaans, Engels, Wiskunde en Algemene Wetenskap. R4545,00
Gr 8 Afsonderlike rekenaarprogram en vakgids op CD vir die vak AFRIKAANS. Hierdie CD word gewoonlik aangekoop deur gesinne buite SA wat wil hê hulle kinders moet vlot bly met Afrikaans. Die toepaslike handboek(e) vir Afrikaans moet ook aangekoop word. R650,00

Graad 8 handboeke

Aardrykskunde handboek R125,95
Afrikaanse handboek R55,00
Afrikaans Taalleerstudie Gr 7-12 (opsioneel) R75,00
Afrikaanse Letterkunde Naslaangids Gr 7 - 12 (opsioneel) R57,00
Algemene Wetenskap (Wetenskap en Biologie) Handboek R129,65
Bedryfsekonomie handboek R64,94
Engelse handboek R83,91
Engels stelwerk hulp Gr 7-12 (opsioneel) R22,50
"Sunbursts" (Drama vir Engels) R77,67
"Miracles" (Gedigte vir Engels) R61,25
"Calabash" (Kortverhale vir Engels) R63,05
"Child in Darkness" (Novelle vir Engels) R65,50
"The Commisionar's Kid" (Novelle vir Engels) R31,95
Geskiedenis handboek daarvoor R83,86
Huishoudkunde handboek daarvoor R111,95
Rekeningkunde handboek/werkboek R99,80
Wiskunde handboek (opsioneel) R140,86
Wiskunde onderwysershandleiding vir handboek (opsioneel) R79,90

Ander aanbevole programme vir graad 8

"Vinnige Vingers" tikvaardigheid rekenaarprogram & elektroniese gidse R380,00
Wiskunde-vaardighede (Ken jou tafels en kombinasies) R545,00

Wiskunde rekenaarpakkette (Kyk onderaan vir Wiskundeverskaffers se besonderhede)
Visuele persepsie rekenaarpakket: Visuele geheue,Visuele opeenvolging, Ruimtelike oriëntasie. CD(vier saam)(opsioneel) (Kyk onderaan vir Wiskundeverskaffers se besonderhede)

Leesvaardigheid

Vir gespesialiseerde rekenaarprogramme wat leesvaardigheid en daarmee saam akademiese prestasie verhoog skakel met Ecoltech. Tel: 0860LECTOR of 0860 532867, Faks: 086 671 1594, Selfoon: 082 820 3745, Webwerf: www.lectorsa.co.za, E-pos: admin@lectorsa.co.za.

Wiskunde verskaffers

- CAMI (Estelle Hutchinson) Tel 011-476 2020 Faks 011-476 6842 Epos: info@camiweb.com Webwerf: www.camiweb.com spesiale bladsy vir Kenweb www.camiweb.com/kenweb.htm
- Sergo (Marietjie Ohlhoff) Tel 012-809 0356 Faks 012-809 0360 Sel 083 264 7612

Eksamenvraestelle

Stuur vir my eksamenvraestelle vir die volgende vakke:
Aardrykskunde
Afrikaans
Bedryfsekonomie
Engels
Geskiedenis
Huishoudkunde
Rekeningkunde
Wetenskap
Wiskunde

Indien u vraestelle bestel MOET u hierdie deel voltooi:

Stuur vir my vraestelle vir
Stuur dit met
Gee asb 21-dae-voor-eksamenrooster-afslag (15%)
Merk

Verdere eksameninligting

* Junie - Vraestel en memorandum per vak R140,00
* Junie - Kenweb merk R245,00
* November - Vraestel en memorandum per vak R140,00
* November - Kenweb merk R245,00
* Faks- en vonkposkoste R22,50 per vraestel en landposkoste R22,50 vir 'n eenmalige versending.
* U kry vir die huidige eksamen 15% afslag op vraestelkoste as u dit langer as drie weke voor die eksamenrooster begin bestel en betaal. Vra vir die afslag.
* Gratis e-pos aflewerdiens beskikbaar vir huidige eksamens indien u drie weke voor die eksamen begin, bestel en betaal.
* Vraestelle van die huidige eksamen wat per landpos gestuur word, word op die laaste dag van die eksamenrooster gepos.
* Die finale eksamenrooster vir die huidige eksamen verskyn 'n week voor die eksamen op die webwerf www.kenweb.co.za. Dit kan ook op versoek gefaks word.

Inligting oor hoe Selfgedrewe Onderwys werk

Video wat Kenweb se unieke en kragtige onderwysmetode verduidelik (30 min) op DVD R98,00
Video wat Kenweb se unieke en kragtige onderwysmetode verduidelik (30 min) op videoband R98,00 Kursus vir begeleiers in Selfgedrewe-onderwys - Die pakket sluit die volgende in: 'n "Selfgedrewe-onderwys sagteband handleiding met 65 A4-bladsye, geskryf deur Andre van den Berg; 'n CD met 'n rekenaarprogram waarmee die begeleier sy vordering toets plus 'n studiegids wat die werkwyse verduidelik. Dit sluit 'n doelwitvel in wat die werk opdeel in 6 weke. Hierby is kontroles vir hoofstukraamwerke, gedoende rekenaarvrae, praktiese aspekte (waar van toepassing), ken hoofstukke en rekenaar hoofstuktoetse ingebou. Die handleiding behandel aspekte soos: Die agtergrond waarteen ons vandag onderwys gee. Hoe selfgedrewe onderwys verloop. Hoe selfgedrewe onderwys terugvoer gee. Die onderbou wat selfgedrewe onderwys nodig het. Hierdie pakket vervang die weekkursus wat jaarliks by Kenweb gehou was. Andre het vir die afgelope 8 jaar die begeleiers kursus hier by Kenweb aangebied. Om koste te bespaar en dit vir meer mense moontlik te maak om die geheim van Kenweb te verstaan, word die program en handleiding beskikbaar gestel. Die kursus is bedoel vir ouers en onderwysers maar ouer kinders kan natuurlik ook daarby baat. DIE KURSUS IS 'N MOET VIR BEGELEIERS WAT DIE KENWEBSTELSEL VOLLEDIG WIL BENUT. Die prys van die produk is R590.00.

Versending van bestelling

* Verpakking van rekenaarpakkette word op CD gedoen
* Kliënte binne Suid-Afrika ontvang hulle bestelling per spoedpos.
* Buitelandse kliënte: Kies asseblief pos. Die koste hiervan is bykomend.

Belangrike inligting

* BTW is ingesluit in die pryse. 'n Belasting-faktuur word verskaf.
* Die rekenaarprogramme op hierdie pryslys aangedui werk op Windows98 en beter.
* Moet asseblief nie geld inbetaal sonder om vooraf telefonies, per vonkpos of andersins 'n totale verskuldigde bedrag by ons te kry nie.
* Tensy bykomende regte gekoop is, mag rekenaarpakkette net op een rekenaar gelaai word. Meer besonderhede in Kenweb se Standaard Gebruiksvoorwaardes.
* Spesiale afslag is beskikbaar vir bykomende regte.
* Die aankoop en gebruik van Kenweb se produkte en dienste is onderhewig aan sy Standaard Gebruiksvoorwaardes. Dit is beskikbaar by www.kenweb.co.za/sgv.htm of op aanvraag.
* Pos- en fakstariewe is bereken vir die RSA.
* Pryse mag sonder kennisgewing verander.

Persoonlike besonderhede (voltooi indien u 'n vonkpos-kwotasie verlang)

Alle velde moet voltooi word. U persoonlike gegewens moet by elke kwotasie gegee word. As u kwotasies vir meer as een graad aanvra, kan u hieronder versoek dat Kenweb een gesamentlike kwotasie vir u opstel.

Titel
Naam
Van
POSADRES
 
Posbus/Straat
Dorp/Stad
Poskode
Land
ANDER INLIGTING
 
Telefoonnommer bedags
Vonkposadres (epos)
Herhaal vonkposadres asb
*
U Kenwebkliëntenommer (indien van toepassing)
Kombineer die verskillende kwotasies wat ek vandag aanvra:


Ons waardeer enige wenke, kommentaar of spesiale versoeke.
Gemorspossif: Tik asb jou naam soos hierbo gebruik agterstevoor hier in bv Jan word naJ
 

Ons waardeer u belangstelling in ons produkte en dienste!

 

____________________________________________
Navraag | Gebruiksvoorwaardes | Jaarprogram