Kenweb Embleem

Untitled Document

Probeer ons webwinkel.

Gr 6 Pryse en kwotasieversoek

06Ons het 'n uitgebreide reeks produkte vir Gr 6. Al die items wat gemerk is, beveel Kenweb aan as u aan u kind 'n stewige onderbou wil gee. Maar u kan natuurlik kies volgens u behoefte.

Hierdie hulpmiddels is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir letterlike voldoening aan nuwe nasionale leerplanne (bv K2005) sal weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Hoekom verkies soveel mense Kenweb se hulpmiddels? Antwoord.

Indien u 'n kwotasie per vonkpos wil ontvang, sorg dat die items waarin u belangstel gemerk is en klik op "Stuur" onderaan. Dit neem ons gewoonlik 'n werksdag om die kwotasie op te stel. Pryse op hierdie lyste mag sonder kennisgewing verander maar kwotasies is geldig vir die tydsduur daarop aangedui. Indien u tevrede is met die kwotasie, kan u direk op ons rekening op die kwotasie aangedui, inbetaal en die betaalbewys aan ons stuur.

Programme

Gr 6 Rekenaarprogramme en vakgidse op CD vir Aardrykskunde, Afrikaans, Algemene Wetenskap, Engels, Engelse bykomende begripstoetse, Geskiedenis, Gesondheidsopvoeding. Ook vakgids vir Wiskundehandboek. R2740,00

Gr 6 Afsonderlike rekenaarprogram en vakgids op CD vir die vak AFRIKAANS. Hierdie CD word gewoonlik aangekoop deur gesinne buite SA wat wil hê hulle kinders moet vlot bly met Afrikaans. Die toepaslike handboek(e) vir Afrikaans moet ook aangekoop word. R460,00

Graad 6 handboeke

Aardrykskunde handboek R71,92
Afrikaanse handboek R43,95
Afrikaanse leesreeks (10 boekies) R186,30
Algemene Wetenskap handboek R66,94
Engelse handboek R78,67
Engels bykomende begripstoetse handboek R110,00
Geskiedenis handboek R72,50
Gesondheidsopvoeding handboek R28,95
Wiskunde handboek R90,00
Wiskunde onderwysershandleiding vir handboek gr 4-6 (opsioneel) R76,85

Ander aanbevole programme vir graad 6

"Vinnige Vingers" tikvaardigheid rekenaarprogram & elektroniese gidse R380,00
Wiskunde-vaardighede (Ken jou tafels en kombinasies) R545,00

  • Wiskunde rekenaarpakkette (Kyk onderaan vir Wiskundeverskaffers se besonderhede)
  • Visuele persepsie rekenaarpakket: Visuele geheue,Visuele opeenvolging, Ruimtelike oriëntasie. CD(vier saam)(opsioneel) (Kyk onderaan vir Wiskundeverskaffers se besonderhede)

Leesvaardigheid

  • Vir gespesialiseerde rekenaarprogramme wat leesvaardigheid en daarmee saam akademiese prestasie verhoog skakel met Ecoltech. Tel: 0860LECTOR of 0860 532867, Faks: 086 671 1594, Selfoon: 082 820 3745, Webwerf: www.lectorsa.co.za, E-pos: admin@lectorsa.co.za.

Wiskunde verskaffers

  • CAMI (Estelle Hutchinson) Tel 011-476 2020 Faks 011-476 6842 Epos: info@camiweb.com Webwerf: www.camiweb.com spesiale bladsy vir Kenweb www.camiweb.com/kenweb.htm
  • Sergo (Marietjie Ohlhoff) Tel 012-809 0356 Faks 012-809 0360 Sel 083 264 7612

Eksamenvraestelle

Stuur vir my eksamenvraestelle vir die volgende vakke:

Aardrykskunde
Afrikaans
Algemene Wetenskap
Engels
Gesondheidsopvoeding
Geskiedenis
Wiskunde

Indien u vraestelle bestel MOET u hierdie deel voltooi:

Vraestelle vir Junie/Julie Nov/Des
Stuur dit met
Gee asb 21-dae-voor-eksamenrooster-afslag (15%)

Verdere eksameninligting

* Junie - Vraestel en memorandum per vak R105,00
* Junie - Kenweb merk R175,00
* November - Vraestel en memorandum per vak R105,00
* November - Kenweb merk R175,00
* Faks- en vonkposkoste R15,00 per vraestel en landposkoste R15,00 vir 'n eenmalige versending.
* U kry vir die huidige eksamen 15% afslag op vraestelkoste as u dit langer as drie weke voor die eksamenrooster begin bestel en betaal. Vra vir die afslag.
* Gratis e-pos aflewerdiens beskikbaar vir huidige eksamens indien u drie weke voor die eksamen begin, bestel en betaal.
* Vraestelle van die huidige eksamen wat per landpos gestuur word, word op die laaste dag van die eksamenrooster gepos.
* Die finale eksamenrooster vir die huidige eksamen verskyn 'n week voor die eksamen op die webwerf www.kenweb.co.za. Dit kan ook op versoek gefaks word.

Inligting oor hoe Selfgedrewe Onderwys werk

Video wat Kenweb se unieke en kragtige onderwysmetode verduidelik (30 min) op DVD R98,00
Video wat Kenweb se unieke en kragtige onderwysmetode verduidelik (30 min) op videoband R98,00

Kursus vir begeleiers in Selfgedrewe-onderwys - Die pakket sluit die volgende in: 'n "Selfgedrewe-onderwys sagteband handleiding met 65 A4-bladsye, geskryf deur Andre van den Berg; 'n CD met 'n rekenaarprogram waarmee die begeleier sy vordering toets plus 'n studiegids wat die werkwyse verduidelik. Dit sluit 'n doelwitvel in wat die werk opdeel in 6 weke. Hierby is kontroles vir hoofstukraamwerke, gedoende rekenaarvrae, praktiese aspekte (waar van toepassing), ken hoofstukke en rekenaar hoofstuktoetse ingebou. Die handleiding behandel aspekte soos: Die agtergrond waarteen ons vandag onderwys gee. Hoe selfgedrewe onderwys verloop. Hoe selfgedrewe onderwys terugvoer gee. Die onderbou wat selfgedrewe onderwys nodig het. Dié pakket vervang die weekkursus wat jaarliks by Kenweb gehou was. Andre het vir die afgelope 8 jaar die begeleiers kursus hier by Kenweb aangebied. Om koste te bespaar en dit vir meer mense moontlik te maak om die geheim van Kenweb te verstaan, word die program en handleiding beskikbaar gestel. Die kursus is bedoel vir ouers en onderwysers. DIE KURSUS IS 'N MOET VIR BEGELEIERS WAT DIE KENWEBSTELSEL VOLLEDIG WIL BENUT. Die prys van die produk is R590.00.

Versending van bestelling

* Verpakking van rekenaarpakkette word op CD gedoen
* Kliënte binne Suid-Afrika ontvang hulle bestelling per spoedpos.
* Buitelandse kliënte: Kies asseblief pos. Die koste hiervan is bykomend.

Belangrike algemene inligting

* BTW is ingesluit in die pryse. 'n Belasting-faktuur word verskaf.
* Die rekenaarprogramme op hierdie pryslys aangedui werk op Windows98 en beter.
* Moet asseblief nie geld inbetaal sonder om vooraf telefonies, per vonkpos of andersins 'n totale verskuldigde bedrag by ons te kry nie.
* Tensy bykomende regte gekoop is, mag rekenaarpakkette net op een rekenaar gelaai word. Meer besonderhede in Kenweb se Standaard Gebruiksvoorwaardes.
* Spesiale afslag is beskikbaar vir bykomende regte.
* Die aankoop en gebruik van Kenweb se produkte en dienste is onderhewig aan sy Standaard Gebruiksvoorwaardes. Dit is beskikbaar by www.kenweb.co.za/sgv.htm of op aanvraag.
* Pos- en fakstariewe is bereken vir die RSA.
* Pryse mag sonder kennisgewing verander.

Persoonlike besonderhede (voltooi indien u 'n vonkpos-kwotasie verlang)

Alle velde moet voltooi word. U persoonlike gegewens moet by elke kwotasie gegee word. As u kwotasies vir meer as een graad aanvra, kan u hieronder versoek dat Kenweb een gesamentlike kwotasie vir u opstel.

Titel
Naam
Van
POSADRES
 
Posbus/Straat
Dorp/Stad
Poskode
Land
ANDER INLIGTING
 
Telefoonnommer bedags
Vonkposadres (epos)
Herhaal vonkposadres asb
*
U Kenwebkliëntenommer (indien van toepassing)
Kombineer die verskillende kwotasies wat ek vandag aanvra:


Ons waardeer enige wenke, kommentaar of spesiale versoeke.
Gemorspossif: Tik asb jou naam soos hierbo gebruik agterstevoor hier in bv Jan word naJ
*
 

Ons waardeer u belangstelling in ons produkte en dienste!

 

____________________________________________
Navraag | Gebruiksvoorwaardes | Jaarprogram