Kenweb Embleem

Kenweb Onderwyshulepmiddels Hoofblad

 

Welkom op Kenweb se webwerf.

Ons sien uit daarna om u tot diens te wees!

Kenweb spesialiseer in SELFGEDREWE onderwys, 'n vaardigheid wat u kind se lewe kan verander. Ons is ook op die voorpunt met moderne, effektiewe, bekostigbare, Afrikaanse onderwys. Dis bedoel vir tuisskole, skole, kinders wat ekstra vakke wil neem en vir persone wat ekstra klasse aanbied.

Kenweb se hulpmiddels is gebaseer op die stabiele, inhoudryke SA leergange van voor K2005.

Ons produkte is vir gr 0 tot 9. Dit behels rekenaarprogramme vir skoolvakke (in grade saamgevoeg), handboeke, rekenaartoetse en 'n volledige skriftelike eksamendiens. Ons het ook begeleieropleiding beskikbaar vir ouers en onderwysers. Ons is bekend vir ons lae pryse en uitstekende diens.

Kenweb - 'n sprong in menswees!Moderne onderwys

Lees verder oor waarvoor Kenweb se produkte gebruik kan word.

Lees verder oor hoe Selfgedrewe Onderwys werk.

 

____________________________________________
Navraag | Gebruiksvoorwaardes | Jaarprogram